AfriForum se Rustenburg-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Rustenburg-tak reorganiseer

Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 12 April 2022 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens ’n interimtakbestuur verkies is. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die volgende lede is tot die interimbestuur verkies: Dawie Conradie (voorsitter en plaaslikeregeringsake), Dawie Odendaal (ondervoorsitter en buurtwagleier), Armand Viljoen (sekretaris), Erentia…

End of content

End of content