AfriForum se Apiesrivier-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Apiesrivier-tak reorganiseer

Die AfriForum-tak in Apiesrivier in Pretoria het op 24 Februarie 2022 vergader om die tak se bestuur te reorganiseer. Die nuwe takbestuur bestaan uit: Tarien Cooks (voorsitter), Craig Brown (ondervoorsitter), Kobus van Zyl (tesourier), Colleen Gerber (sekretaris), Patrick Gerber (buurtwagleier), Gert de Waal (plaaslikeregeringsake) en Conna Dreyer (omgewingsake). “Ons bedank die bestuurslede vir hul bereidwilligheid…

AfriForum se Christiana-tak verkies nuwe bestuur
| |

AfriForum se Christiana-tak verkies nuwe bestuur

AfriForum se Christiana-tak het op 26 Februarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Hennie Badenhorst (voorsitter), Hugh Jacobs (ondervoorsitter), Heidi Fourie (tesourier), Bianca van der Westhuizen (sekretaris), Machiel Reinecke (plaaslikeregeringsake) en Coenie Kriek (veiligheidsvoorsitter). “Ons is trots om deel van AfriForum te wees en besef watter groot verantwoordelikheid op ons skouers rus. Saam…

AfriForum reorganiseer sy Waverley-tak
| |

AfriForum reorganiseer sy Waverley-tak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 19 September 2019 die bestuur van die Waverley-tak gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Dit volg nadat daar besluit is die tak moet nuwe leiers uit die gemeenskap kies om die tak se vooruitgang te bewerkstellig en voort te gaan met projekte. Die nuwe takbestuur bestaan uit: Gideon van Deventer…

End of content

End of content