|

Uitsprake deur politici skep klimaat vir plaasaanvalle en –moorde

’n Verslag is pas deur die burgerregte-organisasie AfriForum vrygestel waarin die verband tussen haatspraak deur politici en plaasmoorde vir die eerste keer onthul word. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het op ’n nuuskonferensie in Centurion, voorbeelde uitgelig waar aanvallers rassistiese uitlatings tydens plaasaanvalle gemaak het. Luidens dié verslag kan daar nie ontken word…

End of content

End of content