Afrikaans is elke dag in ’n stryd gewikkel
|

Afrikaans is elke dag in ’n stryd gewikkel

’n Afvaardiging van AfriForum het onlangs die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland bygewoon. Die tema van vanjaar se byeenkoms was: “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, het haar kommer by die byeenkoms uitgespreek oor die feit dat die Grondwet se…

End of content

End of content