Sentraalstreek se buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

Sentraalstreek se buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in die Sentraalstreek (KwaZulu-Natal, Noordwes en die Vrystaat), het op 14 Julie aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Vier-en-veertig AfriForum-buurtwagte en 1 216 patrolleerders in 701 voertuie het aan dié patrollie deelgeneem waartydens meer as 22 294 km afgelê is. Alle voorvalle is suksesvol hanteer in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…

Die AfriForum Jeug-tak in Christiana verras bejaardes
| |

Die AfriForum Jeug-tak in Christiana verras bejaardes

Die AfriForum-tak in Christiana se jeugvleuel het op 2 September bejaardes van die SAVF Edith Smith-tehuis verras met gevulde pannekoeke. Dié jeugvleuel is ook vanaf 1 September aktief en hul het sommer onmiddellik aan die werk gespring met hul eerste goedvoelprojek. Die gevulde pannekoeke was die perfekte verversing op ’n koue dag. Shanique Jacobs, verteenwoordiger…

COVID-19-taakspan verskaf 300 kospakke aan gesinne in nood
| |

COVID-19-taakspan verskaf 300 kospakke aan gesinne in nood

Die COVID-19-taakspan, wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, het vandag kos en noodsaaklike items aan gesinne in nood in Sonop in Noordwes verskaf. Die taakspan het 300 bokse met kos en ander basiese kookbenodighede verpak, wat koffie, suiker, sout en melkpoeier insluit. Hierdie besending bevat genoeg kos vir 300 gesinne…

Noordwes se vullisterreine in haglike toestand
| |

Noordwes se vullisterreine in haglike toestand

AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 2 van die 21 vullisterreine wat in Noordwes geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis (Wet no. 59…

Publiek opnuut gewaarsku om waaksaam te wees na potensiële plaasaanval-video rondtes doen
|

Publiek opnuut gewaarsku om waaksaam te wees na potensiële plaasaanval-video rondtes doen

’n Onlangse video met beeldmateriaal wat wys hoe ’n bende van tien verdagtes verskeie veiligheidsmaatreëls omseil om op ’n boer se plaas in Noordwes te kom, het opnuut paniek rondom veiligheid op plase in Suid-Afrika gesaai. Volgens die video van byna 30 minute was die verdagtes nie deur die geëlektrifiseerde heining, waghonde of ’n alarm…

|

AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vasvat oor verkwiste R10 miljard

Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999 (Wetno. 1 van 1999) teen die nege hoofde van die provinsiale gesondheidsdepartemente indien. Die eerste klagtes is vandag teen die huidige Gautengse gesondheidsdepartementhoof, Mkhululi Lukhele, by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Die departement het in…

|

Groot aanslag op Afrikaanse skole wag in 2017

Alet Rademeyer Die skooljaar het nog nie behoorlik afgeskop nie en dit lyk of ouers en leerlinge in veral Gauteng hul maar vir ’n jaar vol hoofbrekens kan voorberei. Die gebrek aan deeglike beplanning deur Panyaza Lesufi, omstrede LUR vir onderwys in die provinsie, en die oënskynlik onbevoegde amptenare in sy departement, het tot gevolg…

|

Inwoners van Koster wil dorp saam met AfriForum beter maak

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Inwoners van Koster in Noordwes wil met  AfriForum kragte saamspan en graag hul gemeenskap verbeter deur by selfdoen-aksies en beter veiligheid in hul om omgewing betrokke raak. Marcus Pawson, AfriForum se provinsiale koördineerder, is deur die gemeenskap genader om hulle te help met opleiding en om die veiligheidsituasie in die dorp te…

End of content

End of content