Noord van die berg-tak se tuinspan maak Pretoria-Noord weer mooi
| |

Noord van die berg-tak se tuinspan maak Pretoria-Noord weer mooi

AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan het gedurende Julie verskeie projekte aangepak en suksesvol afgehandel. Hulle het besluit om skouer aan die wiel te sit om die gemeenskap van Pretoria-Noord te verbeter. Die tuinspan maak die Pretoria-Noord-stadsaal se terrein en verskeie strate, insluitendDelia-, André- en Francoisstraat asook die hoek van Azaleaweg en Bokmakieriestraat…

Noord van die berg-tak se tuinspan verfraai Pretoria-Noord
| |

Noord van die berg-tak se tuinspan verfraai Pretoria-Noord

AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan het gedurende Mei verskeie projekte aangepak om Pretoria-Noord te verfraai en netjies te maak. Hierdie tuinspan maak op ’n maandelikse basis verskeie areas skoon as deel van hul volhoubare skoonmaakprojek. Die parke wat opgeruim word sluit onder meer Monumentpoort, Wolmer, Suur Klapper, en die park in Bokserstraat…

Noord van die berg-tak loods opvolgprojek by die Heldeakker-begraafplaas
| |

Noord van die berg-tak loods opvolgprojek by die Heldeakker-begraafplaas

AfriForum se Noord van die berg-tak het op 13 Mei hulle opvolgprojek by die Heldeakker-begraafplaas aangepak. Dié tak het hierdie keer meer op die areas rondom die grafte gefokus deur dit skoon te maak en die onkruid te verwyder wat oral opkom en groei. Dit is algemeen bekend dat die verval van munisipaliteite landwyd meegebring…

Noord van die berg-tak se tuinspan maak Pretoria-Noord weer mooi
| |

Noord van die berg-tak se tuinspan maak Pretoria-Noord weer mooi

AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan het gedurende April hulself oortref met die werk wat gedoen is om die Pretoria-Noord-omgewing vir die gemeenskap te verfraai. Hierdie opknap en netjies maak van sekere areas help ook om skuiling vir boosdoeners uit te roei. Dié tuinspan ruim die Pretoria-Noord-stadsaal op ’n maandelikse basis op. Ander…

Noord van die berg-tak begin met slaggatprojek
| |

Noord van die berg-tak begin met slaggatprojek

AfriForum se Noord van die berg-tak het op 4 Junie begin om slaggate op te vul en het ongeveer 750 kg teer gebruik. Areas waar die slaggate opgevul is, is by die Madelief Shopping Centre, Bokmakieriestraat, Waterbokstraat, Kanariestraat, Graffenheimstraat, Francoisstraat,  Generaal Beyersstraat, Genl. De Wetstraat en by die stadsaal. Die Noord van die berg-tak moedig…

End of content

End of content