Bethal-tak se noodwaterpunt kom tot gemeenskap se redding
| |

Bethal-tak se noodwaterpunt kom tot gemeenskap se redding

Die AfriForum-tak in Bethal se noodwaterpunt staan gemeenskap sedert 12 April by tydens waternood. Rand Water het na bewering probleme by ’n pompstasie ondervind en kon nie water aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit voorsien nie. Rand Water het intussen die water weer aangeskakel, maar teen 14 April was inwoners se krane nog leeg. Hierdie…

AfriForum rig noodwaterpunt in Vryheid op
| |

AfriForum rig noodwaterpunt in Vryheid op

Die AfriForum-tak in Vryheid het ’n noodwaterpunt opgerig om die gemeenskap tydens wateronderbrekings van water te voorsien. Die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit laat inwoners gereeld in die steek met watervoorsiening as gevolg van pompe en waterpype wat breek. “Gereelde wateronderbrekings het ons gedwing om ’n noodwaterpunt op te rig om ons gemeenskap by te staan tydens…

AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag stel noodwaterpunt beskikbaar
| |

AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag stel noodwaterpunt beskikbaar

AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 1 September 2020 hul mobiele noodwaterpunt aan die gemeenskap beskikbaar gestel nadat inwoners gekla het dat hul geen watertoevoer by hul huise het nie. Dit volg nadat Bloemwater aangekondig het dat waterdruk verlaag gaan word weens die Mangaung Metro se wanbetaling aan dié waterraad. AfriForum se mobiele waterpunt gaan om…

AfriForum se Teks-tak rig waterpunt op
| |

AfriForum se Teks-tak rig waterpunt op

AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het op 30 Mei 2020 sy eerste noodwaterpunt by die Davieshof-ouetehuis in Secunda opgerig sodat inwoners en gemeenskapslede in tye van nood toegang tot water sal hê. Dít volg nadat waterbeperkings gereeld in die Goven Mbeki Plaaslike Munisipaliteit voorkom en inwoners dan vir tye sonder water moet klaarkom. Die…

|

AfriForum loods noodwaterpuntprojek

  Verskeie AfriForum-takke het onlangs noodwaterpunte opgerig waar skoon drinkwater by privaat bronne beskikbaar gestel word. Die burgerregte-organisasie sien ook toe dat munisipale boorgate in krisistye herstel word om watervoorsiening te verbeter. “Baie mense sal vra hoekom AfriForum nou, te midde van die koronapandemie, ’n noodwaterpuntprojek sal loods. Suid-Afrika is ‘n waterskaars land en ons glo daarin…

End of content

End of content