Virseker Trust skenk R1 miljoen vir Solidariteit Beweging se noodfonds
| |

Virseker Trust skenk R1 miljoen vir Solidariteit Beweging se noodfonds

Die Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en bejaardes met noodvoeding te help en om deur die Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) te sorg dat leerders op Wolkskool, die SOS se e-leerstelsel, voortgesette onderrig tydens die Covid-19-krisis te…

|

Droogtehulp: Boere geroer deur skenkings

Die burgerregte-organisasie AfriForum, in sameweking met Caring Daisies, het vandeesweek 50 ton voer vir boere in droogtegeteisterde dele van die Noord-, Oos-en Wes-Kaap afgelewer. Dít is moontlik gemaak deur skenkings van die publiek en AfriForum se noodfonds, en volg nadat die burgerregte-organisasie verlede jaar ʼn droogtehulp-veldtog van stapel gestuur het om hulp aan boere te…

|

AfriForum-noodfonds ook vir Knysna-ramp aangewend

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan sy noodfonds uitbrei ná die verwoestende veldbrande en storms in die Suid-Kaap wat minstens 10 000 inwoners van Knysna en ander woongebiede dakloos gelaat het. AfriForum en die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand het pas aangekondig dat hulle bystand aan dié gebiede in die Wes-Kaap gaan gelewer wat deur die brande geteister…

End of content

End of content