AfriForum oor NGV: Regering is verantwoordelik vir siek gesondheidstelsel
| |

AfriForum oor NGV: Regering is verantwoordelik vir siek gesondheidstelsel

As deel van AfriForum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het die burgerregteorganisasie op Donderdag 12 September 2019 sy kommentaar daarteen by die parlementsgebou ingedien. AfriForum het ook versoek dat die verteenwoordiger van die portefeuljekomitee oor gesondheid die burgerregteorganisasie van die datums en plekke vir die openbaredeelnameproses oor dié wetsontwerp voorsien….

AfriForum moedig publiek aan om kommentaar teen destruktiewe NGV in te dien
| |

AfriForum moedig publiek aan om kommentaar teen destruktiewe NGV in te dien

AfriForum gaan binnekort sy kommentaar op die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) indien. Die burgerregteorganisasie moedig ook die publiek aan om kommentaar teen hierdie destruktiewe wetsontwerp in te dien, aangesien die tydperk vir openbare kommentaar nou oopgestel is. Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het op 29 Augustus 2019 ’n voorlegging oor die NGV voor…

AfriForum gereed om kommentaar op destruktiewe wetsontwerp oor NGV in te dien
| |

AfriForum gereed om kommentaar op destruktiewe wetsontwerp oor NGV in te dien

AfriForum is gereed om kommentaar op die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in te dien sodra die tydperk vir openbare deelname oopgestel word. Die burgerregte-organisasie het hierdie sosialistiese plan van die ANC sedert die aankondiging daarvan teengestaan.

|

Voormalige Rwandese intelligensiehoof se moordenaars kan nou vervolg word

Die ondersoekbeampte in die moordsaak van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, moet binne 14 dae aandui watter stappe hulle gedoen het om die verdagtes in dié saak te arresteer. Dít volg nadat landdros Mashiane Mathopa vandag in die Randburgse landdroshof beslis het dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se geregtelike doodsondersoek na die…

|

Adv. Gerrie Nel wil vervolg na dood van voormalige Rwandese intelligensiehoof

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse streekhof verskyn in ’n geregtelike doodsondersoek van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda. Karegeya is op 31 Desember 2013 verwurg en dood in sy hotelkamer by die Michelangelo Hotel in Sandton gevind. Hy het asiel in Suid-Afrika gesoek nadat hy…

|

Impak en gevolge van NGV by krisisberaad belig

Gesondheidkenners het vandag ’n baie donker prentjie vir die toekoms van gesondheidsorg in die land geskets indien die konsepwetgewing vir die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) inwerking gestel word. ’n Krisisberaad is deur die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns aangebied waar kundiges insette gelewer het oor wat met die beoogde NGV verwag kan word. Prof. Alex van den…

|

Plan vir nasionale gesondheidsversekering stuur op ramp af

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) van stapel gestuur. Die veldtog sal aktivistiese aksies, bewusmaking en die insameling van openbare kommentaar insluit. AfriForum staan die NGV teen omdat dit in wese daartoe sal lei dat die staat die hele gesondheidstelsel nasionaliseer en verbruikers en dokters se…

End of content

End of content