Nuuskommentaar: Leef jy in die uithoek of vanuit die hartland?
Die wêreld is in chaos. Tot ’n maand terug het die konflik tussen Rusland en Oekraïne die internasionale nuustoneel oorheers….
Die wêreld is in chaos. Tot ’n maand terug het die konflik tussen Rusland en Oekraïne die internasionale nuustoneel oorheers….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekendgemaak oor die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wat die hare van belastingbetalers sal…
AfriForum het vandeesweek ’n reuse-oorwinning behaal deur die regering se planne om R50 miljoen aan Kuba te skenk, te stuit….
Die uitgebreide teenstand teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) het vandag duidelik geblyk in Krugersdorp waar AfriForum en verskeie organisasies dié wetsontwerp…
AfriForum se takke het ’n besige week agter die rug met deelname aan die nasionale massapatrollie en verskeie ander projekte….
AfriForum-verteenwoordigers het die openbare verhore vir die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wat op 18 en 19 September in onderskeidelik Beaufort-Wes…
AfriForum se takke landwyd het hierdie week verskeie projekte aangepak om staatsverval te stuit en te voorkom terwyl die buurtwagte…
AfriForum het vandag by die openbare verhoor vir die wetsontwerp op die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wat in Johannesburg gehou…
Suid-Afrika is weens die ANC-regering diep in die rooi en pleks daarvan om hul amptenare se betaalstaat te snoei, oorweeg…
AfriForum het vandeesweek ’n sterk saak in die Appèlhof gestel oor hoekom die dreunsang “Kill the Boer” as haatspraak verklaar…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing