ANC moenie COVID-19 as rookskerm gebruik om NGV af te dwing nie
|

ANC moenie COVID-19 as rookskerm gebruik om NGV af te dwing nie

AfriForum veroordeel President Cyril Ramaphosa se stellings dat  die COVID-19-pandemie ’n bousteen vir die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) is. Die burgerregteorganisasie sal ook voortgaan om die inwerkingstelling van dié vernietigende beleid te beveg. AfriForum het sedert die aankondiging van die regering se NGV-plan ’n veldtog van stapel gestuur om dit teen te staan en…

AfriForum versoek vergadering met gesondheidsminister oor NGV
| |

AfriForum versoek vergadering met gesondheidsminister oor NGV

AfriForum het vandag ’n vergadering met dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, versoek om die burgerregteorganisasie se besware en bekommernisse oor die regering se beplande nasionale gesondheidsversekeringskema (NGV) uit te lig. Een van hierdie bekommernisse sluit in dat die implementering van NGV daartoe kan lei dat die land se beleggingstatus na rommel afgegradeer word. AfriForum…

Die wêreld moet kennis neem van burgerregteskendings in SA
|

Die wêreld moet kennis neem van burgerregteskendings in SA

  AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur en ’n verslag getiteld: The World Must Know – The persecution of minority communities in South Africa vrygestel. Verskeie lande sal as deel van dié veldtog besoek word. Brandpunte waarop daar in die besonder gefokus sal word,…

Kom luister in Centurion waarom jy die NGV moet beveg
|

Kom luister in Centurion waarom jy die NGV moet beveg

Terwyl die ANC-regering met openbare verhore landwyd voortgaan om landsburgers ’n rat voor die oë oor sy nasionale gesondheidsversekering (NGV) te draai, lig AfriForum die publiek en sy lede oor die ware toedrag van sake in. ’n Vergadering word môreaand (28 Januarie) om 18:30 by Leriba Lodge in Centurion gehou waar verteenwoordigers van AfriForum belangrike…

NGV: Jou gesondheid hoort nie in ’n onbekwame staat se hande nie
| |

NGV: Jou gesondheid hoort nie in ’n onbekwame staat se hande nie

AfriForum veroordeel die regering se volgehoue misleiding van die publiek oor die werkbaarheid van nasionale gesondheidsversekering (NGV) en sal aanhou om die implementering van hierdie wetgewing teen te staan. Die datum vir die indien van kommentaar oor die NGV-wetsontwerp sluit môre. AfriForum het die proses sedert die aankondiging van die regering se planne om NGV…

Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen
|

Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen

Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n saak in die hof verskyn. Malema en sy sekuriteitsbaas, Adriaan Snyman, het vandag in die Oos-Londense streekhof verskyn nadat die burgerregte-organisasie klagtes teen Malema aanhangig gemaak het vir die onwettige afvuur van ’n vuurwapen. Die saak hervat op 24…

Adv. Gerrie Nel vervolg Tom Moyane vir aanranding
| |

Adv. Gerrie Nel vervolg Tom Moyane vir aanranding

Tom Moyane, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het vandag vir die eerste keer in die Roodepoort-landdroshof verskyn in die privaatvervolgingsaak teen hom. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, vervolg Moyane in hierdie saak. Die datum vir Moyane se eerste verskyning is vir 11 Desember 2019 vasgestel, op voorwaarde dat Moyane en…

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R344 miljoen teen Mpumalanga Departement van Gesondheid in
| |

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R344 miljoen teen Mpumalanga Departement van Gesondheid in

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr Savera Mohangi, hoof van Mpumalanga se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die departement se jaarverslag bestudeer het en bevind het dat Mohangi skuldig is aan oortredings ingevolge Artikel 86(1) van…

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,4 miljard teen KwaZulu-Natalse departement van gesondheid in
| |

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,4 miljard teen KwaZulu-Natalse departement van gesondheid in

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Vryheid ingedien teen dr Musa Gumede, voormalige hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die departement se jaarverslag bestudeer het en bevind het dat Gumede skuldig is aan oortredings ingevolge…

End of content

End of content