|

Nelspruit en D.F. Malan kraai koning by AfriForum se 2017 Dink of Sink-kompetisie

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch en Marelie Greeff Hoërskool Nelspruit het vanjaar weggestap as wenners in die seniorafdeling van die tweede interprovinsiale Dink of Sink-debatskompetisie, terwyl Hoërskool D.F. Malan se span koning gekraai het in die juniorafdeling. Na drie nasionale streeksuitdunrondtes het die streekswenners, naamlik Hoërskool D.F. Malan, C&N Oranje Sekondêre Meisieskool, Helpmekaar Kollege en Hoërskool Nelspruit…

End of content

End of content