AfriForum bied Nehemia-opleiding in Thabazimbi aan
|

AfriForum bied Nehemia-opleiding in Thabazimbi aan

AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in Thabazimbi aangebied. AfriForum-lede van Ellisras, Thabazimbi en die Matlabas-gebied het dit bygewoon. Die doel die opleiding is om gemeenskappe weerbaar te maak, asook om te wys dat almal verantwoordelikheid vir hul eie veiligheid kan neem en dit binne die raamwerk van die wet…

|

AfriForum skep informasie-stelsels in gemeenskappe om pro-aktief teen misdaad op te tree

Dit help nie om net reaktief in misdaadsituasies op te tree nie. Een of ander tyd moet mens na ’n situasie beweeg waar jy voldoende informasie, of te wete inligting het, sodat misdadigers en geweldenaars voorgespring kan word. Só verduidelik genl.maj. Roland de Vries, voormalige adjunkhoof van die leër en konsultant van Projek Nehemia, AfriForum…

End of content

End of content