AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in Nederland en Hongarye voort
| |

AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in Nederland en Hongarye voort

Die burgerregteorganisasie AfriForum se veldtog om die wêreld van die krisis in Suid-Afrika in te lig en buitelandse steun vir AfriForum se projekte te werf, word in die volgende twee weke in Europa voortgesit. As deel van hierdie inisiatief is Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, hierdie week op ’n skakeltoer in…

|

AfriForum verheug oor groeiende buitelandse teenstand teen grondonteieningsplanne

Die burgerregte-organisasie AfriForum neem met waardering kennis van die mosie wat pas deur die Nederlandse parlement aanvaar is. Dié mosie versoek dat die Nederlandse regering standpunt teen die Suid-Afrikaanse regering se voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding inneem. AfriForum verwelkom ook dat die mosie duidelik verklaar dat sodanige rasgebaseerde onteiening sonder vergoeding, strydig met menseregte…

|

Twee van AfriForum na Nederland vir kongres

Guido Urlings, veldtogkoördineerder van AfriForum, en Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, het pas uit Groningen, Nederland, teruggekeer ná ’n baie suksesvolle besoek aan die land. Hulle is vroeër deur die Christen Democratisch Jongeren Appel, die jeugvleuel van die politieke party, CDA, uitgenooi om ’n voorlegging te doen oor jong Afrikaners se rol en toekoms…

End of content

End of content