Privaat vervolging van Thandi Modise uitgestel tot Desember
Die privaat vervolging van Thandi Modise, speaker van die parlement, is vandag in die Potchefstroomse streekhof uitgestel tot 1-3 Desember 2020. Dít…
Die privaat vervolging van Thandi Modise, speaker van die parlement, is vandag in die Potchefstroomse streekhof uitgestel tot 1-3 Desember 2020. Dít…
’n Dringende aansoek om uitstel vir die verskyning van Thandi Modise, Speaker in die Nasionale Vergadering, is vandag deur haar…
Thandi Modise, voorheen voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en tans speaker van die Nasionale Vergadering, het vandag op…
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir…
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker vir die nasionale raad, sou vandag vir…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Thandi Modise, voorsitter van die nasionale raad van provinsies, gedagvaar om op 21 Junie 2019 in die Potchefstroomse…
Toe AfriForum se ondersoekspan gister uiteindelik kapt. Tebogo Mokolobate se verklaring oor die gebeure op Thandi Modise, voorsitter van die…
Bejani Chauke, pres. Cyril Ramaphosa se raadgewer, en kapt. Tebogo Mokolobate moes op 29 April 2019 in die Potchefstroomse landdroshof verskyn óf…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Bejani Chauke en kapt. Tebogo Mokolobate kragtens artikel 205 van die Strafproseswet gedagvaar om vandag in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing