AfriForum-buurtwag in Herbertsdale help om dwelmhandelaar aan te keer
Die AfriForum-buurtwag in Herbertsdale het op Saterdag 17 Mei 2019 tydens die nasionale patrollie gehelp om ’n verdagte aan te keer nadat…
Die AfriForum-buurtwag in Herbertsdale het op Saterdag 17 Mei 2019 tydens die nasionale patrollie gehelp om ’n verdagte aan te keer nadat…
AfriForum se buurtwagte in Vanderbijlpark, Roodepoort en Randfontein het in samewerking met die polisie, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF), gemeenskapslede, verskeie…
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Meyerspark, Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes, Rayton, Cullinan, Kameeldrift, Waverley en Wes-Moot het die burgerregtewaghond…
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het in samewerking met ander rolspelers op 17 en 18 Mei 2019 dié dorp en omliggende gebiede veilig…
Die AfriForum-buurtwagte in Bethlehem, Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Ventersburg, Winburg en die Sandrivier-distrik het op 17 Mei 2019 aan dié organisasie se nasionale…
AfriForum se agt veiligheidstrukture in die Matzikama-streek het op 17 en 18 Mei 2019 in samewerking met die SAPD en die plaaslike…
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 17 en 18 Mei 2019 in samewerking met die Port Owen-buurtwag dié dorp en omliggende gebiede…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregte-organisasie se Malmesbury-tak, het op 17 en 18 Mei 2019 hul omgewing veilig gehou…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park en Springs het op 17 Mei 2019 in samewerking met verskeie…
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg, wat Sasolburg en Vaalpark insluit, het op 17 Mei 2019 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing