AfriForum-buurtwagte in Marico neem deel aan nasionale massapatrollie
| |

AfriForum-buurtwagte in Marico neem deel aan nasionale massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-streek het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 en 9 Julie gehou. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 03:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 280 patrolleerders het aan die patrollie deelgeneem en 9 414 km in 160 voertuie afgelê….

AfriForum se Stellaland-buurtwagte hou nasionale massapatrollie
| |

AfriForum se Stellaland-buurtwagte hou nasionale massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei en Vryburg het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 Julie 2022 in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 16:00 begin en tot 04:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 89 patrolleerders het…

Hoogland-buurtwagte hou massapatrollie
| |

Hoogland-buurtwagte hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in die Hoogland-streek het op 8 Julie 2022 deelgeneem aan ’n nasionale patrollie in hul onderskeie gebiede om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, die nooddienste, verskeie sekuriteitsmaatskappye, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums en ander veiligheidsinstansies uitgevoer. Die patrollie het omstreeks 20:00 begin en tot 06:00 die volgende oggend geduur. Die…

Philippi-plaaswag neem deel aan nasionale massapatrollie
| |

Philippi-plaaswag neem deel aan nasionale massapatrollie

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Philippi-plaaswag het op 8 Julie aan ’n landwye sigbaarheidspatrollie deelgeneem ten einde misdaad te voorkom. Die patrollie het tot die volgende oggend voortgeduur. Die Philippi-plaaswag was betrokke by ’n baie suksesvolle padblokkade in samewerking met die SAPD en verkeersdienste waar meer as 140 voertuie deursoek is. Altesaam 130 boetes ter waarde…

AfriForum-buurtwagte hou nasionale massapatrollie
| |

AfriForum-buurtwagte hou nasionale massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte regoor Suid-Afrika het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 Junie 2022 in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 08:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 2 090 patrolleerders het aan die nasionale patrollie…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan massapatrollie
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan massapatrollie

AfriForum se buurtwagte in Alberton, Boksburg, Brakpan, Benoni, Edenvale, Germiston, Kempton Park en Springs het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums en ander buurtwagte aangepak. Altesaam 234 AfriForum-lede en 308 ander patrolleerders…

AfriForum hou nasionale patrollie
|

AfriForum hou nasionale patrollie

AfriForum het op 18 September ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land vir ’n kort tydperk te verhoog. Dié burgerregteorganisasie is een van die min instansies wat tans hierdie tipe projekte hou. Duisende AfriForum-lede het in samewerking met ander veiligheidsrolspelers, waaronder verskeie privaat buurtwagte, sekuriteitsmaatskappye, gemeenskapspolisiëringsforums, insleepdienste, polisiestasies, plaaslike ondernemings, nooddienste en verkeersafdelings,…

AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie
| |

AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie

Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die land deur AfriForum se veiligheidstrukture aangepak is. Die massapatrollies word verskeie kere deur die loop van die jaar aangebied en die doel is om die waarde van proaktiewe deelname aan gebiedsbeskerming aan gemeenskappe uit te…

AfriForum se Hoogland-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
|

AfriForum se Hoogland-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Bethlehem, Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Steynsrus, Welkom, Winburg, Ventersburg en die Sandrivier-distrik het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 18:00 en 06:00 in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer. Die Hoogland-buurtwagte se betrokkenheid…

End of content

End of content