Plaasmoorde ’n vorm van terreur, sê AfriForum  
| |

Plaasmoorde ’n vorm van terreur, sê AfriForum  

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel. Dié aankondiging volg op die moord op Brendin Horner (22), wat onlangs wreedaardig vermoor is op ’n plaas buite dié dorp. Verteenwoordigers van AfriForum was deel van duisende mense wat bymekaar gekom het op die…

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in Sasolburg, Potchefstroom, Stilfontein, Orkney, Ventersdorp en Wolmaransstad, asook Ellaton en Hartbeesfontein se plaas- en dorpswag het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 18:00 en 06:00 in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer….

Buurt- en plaaswagte in Marico neem aan nasionale patrollie deel
| |

Buurt- en plaaswagte in Marico neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurt- en plaaswagte in Brits, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Mooinooi, Rustenburg en Zeerust het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 16:00 en 06:00 in samewerking met die SAPD, GPF’s, sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies in die onderskeie dorpe uitgevoer. Die Marico-buurtwagte en -plaaswagte se…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Benoni en Springs het op 13 Maart 2020 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Die SAPD, plaaslike GPF’s en ander buurtwagte was ook by dié patrollie betrokke. Altesaam 141 AfriForum-takke, waarvan 60 takke in die noordstreek val, het aan die nasionale patrollie deelgeneem. AfriForum se…

AfriForum se Worcester-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Worcester-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se Worcester-buurtwag, in samewerking met die SAPD, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies het op Vrydag 4 Oktober 2019 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem om sigbaarheid in die dorp te verbeter. Die patrollie het van 18:00 tot 01:00 geduur. Altesaam 50 patrolleerders (wat personeel van die sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies uitsluit) het nagenoeg 1 300 km met…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott het op Vrydag 4 Oktober 2019 in hulle onderskeie gebiede aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskappolisiëringsforums, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aangepak. 270 patrolleerders…

End of content

End of content