Sukses: Landdros bepaal dat NVG Naeem Deedat behoort te vervolg
Landdros John Maloba het vandag in die Johannesburgse Landdroshof bepaal dat Naeem Deedat aanspreeklik gehou kan word vir die dood…
Landdros John Maloba het vandag in die Johannesburgse Landdroshof bepaal dat Naeem Deedat aanspreeklik gehou kan word vir die dood…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag slotbetoë gelewer in die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die vlammedood…
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) in die Johannesburgse landdroshof na Suraya Deedat en haar vier kinders sal voorlopig op 16 April…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing