Naboomspruit-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel
| |

Naboomspruit-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwag in Mookgophong, het oor die naweek aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Op 14 April het die Naboomspruit-buurtwag aan dié landswye operasie deelgeneem om sigbaarheid te verhoog, te handhaaf en nasionale kommunikasienetwerke en sinkronisasie in te oefen. Die buurtwag het saam met ander veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye en die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…

Naboomspruit-buurtwag arresteer drie
| |

Naboomspruit-buurtwag arresteer drie

AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het op 5 November ’n intelligensie-gedrewe operasie gedryf wat die arrestasie van drie verdagtes tot gevolg gehad het. Gesteelde eiendom is teruggevind asook die voertuig wat in die betrokke misdryf gebruik is. Inligting is ontvang dat dié verdagtes besig was om goedere op ’n plaas in die Naboomspruit-omgewing te roof. Die buurtwagspan…

Naboomspruit-buurtwag arresteer twee verdagtes
| |

Naboomspruit-buurtwag arresteer twee verdagtes

AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het op 18 Oktober twee persone gearresteer wat ’n motorvoertuig gesteel het. Dié buurtwag het inligting ontvang dat daar ’n gesteelde motorvoertuig in die Naboomspruit informele nedersetting is. Die buurtwag in samewerking met Reflex Seecure , Naboomspruit Rural Safety, Naboomspruit CI en die Limpopo-hoofwegpatrollie het dié inligting opgevolg en daarop gereageer. Die…

End of content

End of content