Klerksdorp-tak gee donasie as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie
| |

Klerksdorp-tak gee donasie as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie

AfriForum het in Maart ’n kompetisie geloods om gemeenskappe te help om hul woonbuurte op te knap. Hierdie kompetisie gee AfriForum-lede die kans om te stem vir iets in hulle area wat dringend aandag benodig. Die woonbuurt wat die meeste stemme gekry het om opgeknap te word, is Neserhof. Die buurtwag in Neserhof het te…

Sasolburg-tak ruim groenstrook op as deel van die #MyWoonbuurt-kompetisie
| |

Sasolburg-tak ruim groenstrook op as deel van die #MyWoonbuurt-kompetisie

AfriForum se Sasolburg-tak het op 13 Mei ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur as deel van hulle #MyWoonbuurt-kompetisie. Hierdie kompetisie is in Maart vanjaar geloods om gemeenskappe te help om hulle woonbuurte op te knap. Die gelukkige wenners van die aksie in Sasolburg was die area rondom die groenstrook wat van die staatshospitaal tot by die…

Christiana-tak vul slaggate op as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie
| |

Christiana-tak vul slaggate op as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie

AfriForum se Christiana-tak het vanaf 3 tot 14 April ’n aksie van stapel gestuur om slaggate op te vul as deel van die #MyWoonbuurt-kompetisie wat in Maart gehou is om gemeenskappe te help om hul woonbuurte op te knap.  Gedurende die aksie het vrywilligers Pretorius-, Robyn- en Presidentstraat opgradeer en meer as 50 slaggate opgevul…

End of content

End of content