|

Spring nou om Heuwels Fantasties by Dubbel & Dwars Afrikaanse musiekfees te sien

Liefhebbers van Afrikaanse musiek het nog net ’n paar uur oor om kaartjies op te raap vir die Dubbel & Dwars Afrikaanse musiekfees wat Bloemfontein Donderdagaand gaan skud.Die fees word gehou na afloop van die onlangse aanslag op Afrikaans as onderrigtaal by die Universiteit van die Vrystaat (UV). Die vakbond Solidariteit het verlede maand ’n…

End of content

End of content