Minister en LUR’e moet verseker openbare deelname vind elektronies plaas
| |

Minister en LUR’e moet verseker openbare deelname vind elektronies plaas

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende skrywe aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, en die LUR’e gerig om te verseker dat enige dokumentasie wat munisipaliteite publiseer ingevolge artikel 75 van die Munisipale Finansiële Bestuurswet (MFMA) op die betrokke munisipaliteit se webtuiste beskikbaar gemaak moet word. “AfriForum se 141 takstrukture neem aktief…

Vaalrivier-rioolprobleem lankal ’n nasionale krisis
|

Vaalrivier-rioolprobleem lankal ’n nasionale krisis

’n Mens kan maar net wonder of Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, se besoek vandeesweek in Vereeniging werklik enige vrugte gaan afwerp rondom die Vaalrivierkrisis aangesien die Menseregtekommissie (MRK), die Suid-Afrikaanse nasionale weermag en die Ekhurhuleni plaaslike munisipaliteit nie juis die afgelope twee jaar hond haaraf kon maak nie. Selfs pres….

SA gaan in 2020 steeds onder waterkrisisse steier
|

SA gaan in 2020 steeds onder waterkrisisse steier

Suid-Afrikaners gaan hul vanjaar weer moet staal teen die een waterkrisis na die ander. Dis maar die begin van Januarie en oral duik berigte van waterprobleme in klein dorpies sowel as stedelike gebiede op. In die jongste voorval het inwoners van Sundra, Eloff en Rietkol in Mpumalanga nie toegang tot water nie. Inwoners kla dat…

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Groot-Brakrivier by
| |

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Groot-Brakrivier by

AfriForum se takke in Oudtshoorn, Mosselbaai en George het op 3 Oktober 2019 ’n werkswinkel in Groot-Brakrivier bygewoon. Deidré du Preez, AfriForum se raadgewer by plaaslikeregeringsake, het die opleiding, wat oor deelname aan die hersieningsproses van dié takke se onderskeie munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) gehandel het, aangebied. Die werkswinkel was spesifiek toegespits op die deelname van takbesture…

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Bellville by
| |

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Bellville by

AfriForum se takke in Kaapstad-Noord, Kraaifontein, Overstrand, Stellenbosch en Vredendal het op 8 Oktober 2019 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon. Die werkswinkel, wat oor deelname aan die hersieningsproses van dié takke se onderskeie munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) gehandel het, is aangebied deur Deidré du Preez, AfriForum se raadgewer by plaaslikeregeringsake. Die werkswinkel was spesifiek toegespits…

AfriForum dien klagtes teen spandabelrige burgemeester in
|

AfriForum dien klagtes teen spandabelrige burgemeester in

Terwyl haar munisipaliteit as een van die swakste in die land gebrandmerk word, het Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, dit verlede jaar goedgedink om ’n rojale R1,5 miljoen se munisipale fondse op ’n sogenaamde poeierverfpretloop vir haar verjaardag uit te gee. AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen Matsemela én Charles Malema, hoof…

|

AfriForum-takvoorsitter beseer tydens ondersoek na gebarste waterpyp

’n Voorsitter van een van AfriForum se plaaslike takke is beseer nadat sy verlede week kniediep in ’n gat geval het toe ’n stuk teerpad onder haar meegegee het. Isolde Laesecke, voorsitter van AfriForum se Bethlehem-tak, sê die voorval het gebeur toe sy ondersoek gaan instel het nadat ’n inwoner van die dorp haar in…

|

Munisipale dienslewering brandpunt voor verkiesings

Munisipale dienslewering is sekerlik een van die belangrikste funksies wat ʼn regering kan verrig. So meen Cornelius Jansen van Rensburg, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum. “Toegang tot gehaltewater- en riooldienste, padinfrastruktuur en vullisverwydering is meer as net ʼn owerheidsdiens. Munisipale dienslewering is ʼn vertoonvenster van ʼn politieke party se praktiese regeringsvermoë. Die belangrikste politieke besluit…

|

AfriForum woeker om vullisterreine reg te ruk

Net 6 van die 56 vullisterreine wat AfriForum vanjaar geoudit het, voldoen aan 80% of meer van die minimum vereistes wat beteken dat 50% van munisipaliteite nie hul verantwoordelikheid rondom behoorlike afvalbestuur nakom nie. Volgens Jaco Grobbelaar, omgewingskoördineerder by AfriForum, is dit duidelik dat die bestuur van huishoudelike afval in Suid-Afrika tans vele uitdagings in…

End of content

End of content