AfriForum se Ermelo-tak borg hempies aan JJ Pre-Primêr
| |

AfriForum se Ermelo-tak borg hempies aan JJ Pre-Primêr

Die AfriForum-tak in Ermelo het op 28 April geborgde T-hemde by JJ van der Merwe Pre-Primêre Skool afgegee. “Ouers en skole moet elke sent dubbel omdraai en daarom help ons met hierdie inisiatief,” sê Renier van Heerden, voorsitter van AfriForum se Ermelo-tak. Die tak het ook ’n onveilige elektriese verbinding van 400 volt beveilig wat…

Ermelo-tak onderhou en beveilig plaaslike begraafplaas
| |

Ermelo-tak onderhou en beveilig plaaslike begraafplaas

Die AfriForum-tak in Ermelo het gedurende April ’n projek geloods om die plaaslike begraafplaas op te ruim. As gevolg van die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit se gebrek aan dienslewering, is die terrein heeltemal toegegroei van die gras. Intussen het AfriForum ’n kontrakteur aangestel om op ’n gereelde basis die begraafplaas se gras te sny. Die tak…

End of content

End of content