“Slaughtering of white people”-saak: MRK kry groen lig om saak te argumenteer dat Malema nie skuldig is aan haatspraak nie
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se aansoek om verlof tot appèl rakende ’n hofuitspraak téén die kommissie oor uitlatings wat die…