AfriForum-takke in Mpumalanga help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se takke in Mpumalanga het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie…
AfriForum se takke in Mpumalanga het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie…
AfriForum se buurtwagte in Argent, Delmas, Eloff, Leandra, Lydenburg, Machadodorp, Middelburg (buurt- en plaaswag), Nelspruit, Piet Retief, Secunda, Standerton en…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 7 November 2019 skrywes by 26 polisiestasies in Mpumalanga ingehandig om die SAPD weer bewus…
AfriForum gaan binne die volgende twee weke gemeenskapsvergaderings in Mpumalanga en die Noord-Kaap hou. Dié vergaderings het ten doel om…
Bheki Cele, minister van polisie, het op 12 September 2019 die nasionale misdaadstatistieke vir die 2018/2019-boekjaar bekend gemaak. Luidens dié statistieke het…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Mpumalanga se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink-…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 Julie 2019 opleiding in verskillende veiligheidsmodules vir verskeie Mpumalanga-buurtwagte aangebied. Buurtwagte van Piet Retief, Witrivier, Middelburg,…
AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van ’n nasionale projek om die gehalte van…
AfriForum se noordstreek-buurtwagte (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 17 Mei 2019 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums…
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners van Mpumalanga teen die president se versoek – dat munisipaliteite van dié provinsie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing