Mpumalanga-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

Mpumalanga-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 14 April aan die nasionale patrollie, ’n inisiatief van hierdie organisasie, deelgeneem. Patrollies soos dié, waartydens buurtwaglede bymekaarkom, se doel is om sigbaarheid in die area te verseker en om die oë en ore van die polisie te wees. Die patrollie het vanaf 16:00 tot 06:00 die volgende…

Mpumalanga-buurtwagte hou wakende oog tydens #NationalShutdown
| | |

Mpumalanga-buurtwagte hou wakende oog tydens #NationalShutdown

AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het reeds vanaf Sondag 19 Maart sigbaarheidsaksies van stapel gestuur in aanloop tot die EFF se #NationalShutdown. Die aksies het ingesluit die verwydering van bande en die oprigting van observasieposte, asook hommeltuig- en voertuigpatrollies. Verskeie buurtwagte van AfriForum het onder meer saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en…

Mpumalanga-buurtwagte ontvang opleiding
| |

Mpumalanga-buurtwagte ontvang opleiding

AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 23 April ’n opleidingsdag in Middelburg bygewoon wat uit drie verskillende modules bestaan het. Die eerste module is regs-en-risiko-opleiding en het ten doel om buurtwaglede met kennis te bemagtig oor hoe om korrek en volgens die wet op te tree. Die tweede module het gehandel oor toneelhantering omdat…

End of content

End of content