Viljoenskroon-tak vergader met Moqhaka-munisipaliteit oor rioolkrisis
| |

Viljoenskroon-tak vergader met Moqhaka-munisipaliteit oor rioolkrisis

Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 2 Augustus met adv. Mzwakhe Mofokeng, waarnemende bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, en betrokke munisipale amptenare vergader oor die rioolprobleem in dié dorp. Die vergadering het gespruit uit die jarelange rioolkwessie wat in Viljoenskroon heers en wat die plaaslike AfriForum-tak tans spook om dringend op te los. Dit…

Vier voormalige munisipale bestuurders van Moqhaka in hof oor rioolstorting
| |

Vier voormalige munisipale bestuurders van Moqhaka in hof oor rioolstorting

Die voormalige munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, Sonnyboy Mokgatle, en drie ander voormalige bestuurders van dié munisipaliteit het op 2 Junie 2022 in die Kroonstad Landdroshof verskyn op aanklagtes van rioolbesoedeling. Hierdie ondersoek kom al sedert 1 November 2019 nadat die gemeenskapsorganisasie, Moqhaka for the people (MFP), ’n strafregtelike klagte teen Mokgatle geopen…

AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit
| |

AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum het op 19 Mei strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit ingedien oor rou riool wat al jare lank oorspoel in vleilande, die Valsrivier, velde, besigheidsgebiede en selfs in erwe uitborrel. Die strafregtelike klagte volg nadat AfriForum die Moqhaka-munisipaliteit op terme geplaas het oor die rioolprobleme in Kroonstad en geen…

Kroonstad-tak rig dringende skrywe aan munisipaliteit oor rioolprobleme
| |

Kroonstad-tak rig dringende skrywe aan munisipaliteit oor rioolprobleme

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 4 Mei die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit met ’n dringende skrywe aangemaan om Kroonstad se rioolwerke weer op standaard te kry. Dit volg nadat rou riool in die Valsrivier invloei as gevolg van die swak instandhouding van die suiweringsaanlegte en die ineenstorting van die rioolinfrastruktuur in die dorp. In die skrywe…

AfriForum staan Viljoenskroon-boer by met herstel van damwal
| |

AfriForum staan Viljoenskroon-boer by met herstel van damwal

AfriForum het ’n boer van Viljoenskroon gehelp om die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit te dwing om ’n damwal aan die bokant van sy grond te herstel ná die boer klagtes by die munisipaliteit ingedien het, maar geen reaksie ontvang het nie. Die damwal is deur inwoners van ’n plakkerskamp gebreek en riool het tot in die…

AfriForum plaas Moqhaka-munisipaliteit op terme ná riool in begraafplaas
| |

AfriForum plaas Moqhaka-munisipaliteit op terme ná riool in begraafplaas

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit op 26 Februarie 2020 op terme geplaas oor riool en afvalwater wat in die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad vloei. Die munisipaliteit word 48 uur gegun om hul aksieplan aan AfriForum voor te lê en die uitloop van riool te stop. AfriForum doen ’n dringende beroep op die munisipaliteit om…

End of content

End of content