AfriForum se Moot-buurtwag hou statiese patrollie om alkoholmisbruik in die openbaar hok te slaan
| |

AfriForum se Moot-buurtwag hou statiese patrollie om alkoholmisbruik in die openbaar hok te slaan

AfriForum se Moot-buurtwag het in samewerking met die Riviera Huiseienaars-, Inwoners- en Besigheidsorganisasie (Rhibo) verlede week daagliks ’n statiese patrollie op die hoek van Annie Bothalaan en Viljoenstraat in Riviera gehou. Dié patrollies is gehou om sigbaarheid te verhoog en mense te ontmoedig om alkohol in die openbaar te gebruik. Die buurtwag het besluit om…

AfriForum se Moot-tak skerp veiligheid op
| |

AfriForum se Moot-tak skerp veiligheid op

 Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot het op 17 Augustus 2019 in samewerking met die organisasie se buurtwagte en gemeenskapslede die palissadeheining langs die treinspoor in die Moot herstel. Dié aksie het plaasgevind nadat die Oos-Moot- en Moot-buurtwag op 25 Julie vanjaar aan voetpatrollies langs die treinspoor deelgeneem het. Die stuk treinspoor tussen die Gezina- en Queenswood-stasie is…

End of content

End of content