AfriForum se Potchefstroom-tak gee om vir die omgewing
| |

AfriForum se Potchefstroom-tak gee om vir die omgewing

Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week weer indringerbome saam met GreenThorn Environmental Solution, ’n maatskappy met van die beste kundiges wat die beheer van indringerplante betref, in die vloedvlakte van die Mooirivier verwyder. Dit volg nadat daar reeds ’n paar weke gelede begin is om indringers aan die onderkant by die KFC te verwyder….

Gemeenskap gryp in om verval in Potchefstroom te stuit
| |

Gemeenskap gryp in om verval in Potchefstroom te stuit

AfriForum se Potchefstroom-tak het op 15 September 2020 aan ’n groot skoonmaakinisiatief deelgeneem. Dié inisiatief is deur die sakekamer van dié dorp gereël as deel van die Nasionale Skoonmaak- en Herwinningsweek. Dié tak het in samewerking met TrotsPotch, Deswalner Recycling en J. Hattingh Accountants die middelmannetjies tussen die MooiRivier Mall en die Riverwalk-inkopiesentrum skoongemaak. Hierdie…

End of content

End of content