Mooirivier-buurtwagte neem  aan nasionale patrollie deel
| |

Mooirivier-buurtwagte neem  aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Mooirivier het op 14 April in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie uitgevoer. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 03:00 die volgende oggend voortgeduur. Die patrollie is uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Altesaam 7 065 km is deur 261…

Mooirivier-buurtwagte beskerm hul gemeenskappe in Julie
| |

Mooirivier-buurtwagte beskerm hul gemeenskappe in Julie

Die AfriForum-buurtwagte in die Mooirivier het in Julie in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul omgewing beveilig. Daar is 657 patrollies deur die volgende buurtwagte gery: Bothaville, Sasolburg, Hartbeesfontein-buurt en plaaswag, Hartbeesfontein-buurtwag, Potchefstroom, Wolmaransstad en Stilfontein. In Sasolburg was die hommeltuig ingespan ná ’n gepoogde motorkaping en is die SAPD bygestaan met die…

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte hou massapatrollie
| |

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in die Mooirivier het op 8 April 2022 in samewerking met die SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie omgewings uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 04:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 256 patrolleerders het aan die patrollie…

End of content

End of content