Mooinooi-tak plant bome by skool en maak dorp skoon
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 17 September dié burgerregteorganisasie se boomplantmaand by die Laerskool Elandskraal afgeskop waar agt bome…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 17 September dié burgerregteorganisasie se boomplantmaand by die Laerskool Elandskraal afgeskop waar agt bome…
Lede van AfriForum se Mooinooi-tak het op 23 Julie 2022 bymekaargekom om die slaggatprobleem in dié dorp te takel. Dit…
AfriForum se Mooinooi-tak het op 30 April slaggate in dié dorp gevul nadat AfriForum menigte klagtes ontvang het oor die…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 24 Maart 2022 ’n skrywe aan die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin hulle ’n…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 30 September 2019 olienhoutbome by Laerskool Elandskraal geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek….
AfriForum se Rustenburg-, Coligny-, Koster (Millvale)-, Zeerust- en Mooinooi-buurtwagte het op 17 Mei 2019, in samewerking met die SAPD en sekuriteitsmaatskappye, aan…
Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-distrik – waaronder Hartbeespoort, Mooinooi, Rustenburg, Koster, Coligny en Zeerust – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan…
AfriForum se Mooinooi-tak het die eerste fase van hul straatnaamverfprojek op Saterdag 29 September 2018 afgeskop. Sowat ses sypaadjies naby die polisiestasie…
“AfriForum se Mooinooi-tak het dit goed gedink om die gemeenskap in hul stryd teen veld- en bosbrande te steun deur…
Die AfriForum-buurtwagte in Groot-Marico – wat Mooinooi en Koster insluit – het op 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, sekuriteitsmaatskappye,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing