|

Kundiges verheug oor hofuitspraak rondom UV-taalbeleid

AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het die uitspraak van die hooggeregshof in Bloemfontein, wat die senaat- en raadsbesluit oor die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) ter syde stel, as ʼn oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanssprekendes en die taalregte van Suid-Afrikaners in die algemeen bestempel. As die UV-besluite gehandhaaf sou word, sou Afrikaans nie…

|

AfriForum Jeug veg vir Afrikaans as onderrigtaal met #RedAfrikaans

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandag sy #RedAfrikaans-veldtog se vyfpuntplan vir Afrikaanse universiteite bekengestel om Afrikaans as onderrigtaal te behou en bevorder. Dit kom nadat verskeie kampusse in 2015 onder leiding van studente-organisasies soos OpenStellenbosch, ReformPuk en UpRising betogings gehad het onder die #feesmustfall-aksie asook ander  transformasiegedrewe veldtogte. Vanjaar ervaar verskeie universiteitskampusse steeds verskerpte…

End of content

End of content