|

Akademia-kwalifikasies open wêrelde vir jonges

Mareli Rall, ’n bemarkingsbeampte by AfriForum, is een van 157 studente wat verlede week ’n kwalifikasie aan Akademia, ’n privaat hoëronderwysinstelling, verwerf het. Tydens die jaarlikse gradeplegtigheid is in totaal 52 grade, 10 gevorderde diplomas, 4 diplomas en 91 hoër sertifikate toegeken. Tydens die instelling se eerste gradeplegtigheid in 2013 is net 10 kwalifikasies toegeken….

|

Hou aan met taallitigasie en aktivisme vir Afrikaans se voortbestaan

Deur Alet Rademeyer Aktivisme en taallitigasie is instrumente wat die Afrikaanse taalgemeenskap mee moet volhou ter beskerming en bevordering van Afrikaans. Dit is die kerngevolgtrekking waartoe vandag by ’n blitskonferensie van AfriForum oor Afrikaans in Centurion gekom is. Verskeie kundiges het voorleggings gemaak by die konferensie wat gehou is in die lig van die onlangse…

|

Kovsie-regspan voer geweld en segregasie aan as redes om Afrikaans af te skaf

In die regsaak tussen AfriForum, AfriForum Jeug, Solidariteit en die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die UV se regspan vanoggend erken dat geweld die Grondwet troef. In die saak wat in die Bloemfonteinse hooggeregshof aangehoor word, het adv. Jeremy Gauntlett, namens die UV, erken dat die instelling se besluit om ’n nuwe taalbeleid in…

End of content

End of content