|

AfriForum verwelkom gereelde bekendmaking van misdaadstatistieke

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Jeff Radebe, minister in die presidensie, se aankondiging vandeesweek verwelkom dat die land se misdaadstatistieke voortaan kwartaalliks bekendgemaak sal word. Radebe het gesê dié besluit sal alle belanghebbendes met die nodige inligting bemagtig om misdaad in die land te help bekamp. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, meen dit is…

|

Misdaadvoos Suid-Afrikaners nóg meer kwesbaar wys nuwe misdaadsyfers

Die jongste misdaadsyfers bevestig die land se burgers het rede om toenemend onveilig en bang te voel. Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, het die stygende geweldsmisdaadsyfers vanoggend in die parlement bekend gemaak. Volgens die skoksyfers het die moordsyfer vir April 2014 tot Maart 2015 met 4,6% persentasiepunte gestyg. In April 2013 tot Maart 2014 is…

End of content

End of content