Suid-Afrika gebuk onder twee epidemies: COVID-19 en misdaad
|

Suid-Afrika gebuk onder twee epidemies: COVID-19 en misdaad

Die burgerregteorganisasie AfriForum is somber oor die misdaadstatistieke wat deur Bheki Cele, Minister van Polisie, bekendgemaak is. ’n Skok of verrassing is dit lank nie meer nie, want geweldsmisdaad het intussen die norm geword en nie die uitsondering nie. ’n Klein afname of toename kan nie meer die groter prentjie beïnvloed nie. Jaar ná jaar…

Goeie samewerking tussen buurtwagte en SAPD lei tot misdaadafname in Hermanus
| |

Goeie samewerking tussen buurtwagte en SAPD lei tot misdaadafname in Hermanus

Kol. Luthando Nosilela, bevelvoerder van die polisie in Hermanus, het op 12 September 2019 bekend gemaak dat misdaad in Hermanus oor die afgelope vyf maande drasties afgeneem het. Van 1 April tot 31 Augustus 2019 het huisbrake met 17,9% afgeneem, diefstal van en uit motors met 20% en inbrake by ondernemings met 54%. Nosilela het die afname onder meer toegeskryf…

Polisie bevestig wat almal reeds weet: Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer
|

Polisie bevestig wat almal reeds weet: Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer

Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot kommer kennis geneem van Suid-Afrika se misdaadstatistieke vir die 2018/2019-finansiële jaar, wat vroeër vandag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekend gemaak is. Die toename in geweldsmisdaad en veral moord behoort niemand te verras nie nadat die weermag in die Wes-Kaap ontplooi moes word om die SAPD dáár te ondersteun,…

|

AfriForum verwelkom gereelde bekendmaking van misdaadstatistieke

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Jeff Radebe, minister in die presidensie, se aankondiging vandeesweek verwelkom dat die land se misdaadstatistieke voortaan kwartaalliks bekendgemaak sal word. Radebe het gesê dié besluit sal alle belanghebbendes met die nodige inligting bemagtig om misdaad in die land te help bekamp. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, meen dit is…

|

Internasionale media fokus op krisis rondom plaasmoorde

’n Televisiespan van die internasionale mediagroep France24 het AfriForum ’n paar maande gelede besoek om die ware feite rondom plaasmoorde en –aanvalle te kry. Stefan Carstens en Caroline Dumay het na die burgerregte-organisasie se omvattende navorsing gekyk en saam met Lorraine Claasen, navorser, verskeie slagoffers besoek en met hulle onderhoude gevoer. Carstens en Dumay is…

End of content

End of content