Wes-Rand-buurtwagte ontvang opleiding
AfriForum het Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat in die Wes-Rand van stapel gestuur is – die afgelope…
AfriForum het Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat in die Wes-Rand van stapel gestuur is – die afgelope…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Maart 2019 ’n plaaswag op Ant’s Hill – wat naby Ellisras in die Waterberg-distrik geleë is…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Malmesbury-tak vorm, het op 8 en 9 Maart in samewerking met die…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Laeveld het op Vrydag 8 Maart 2019 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum se Benoni-tak het gedurende Januarie nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Die plaaslike tak het dié behoefte weens ’n toename in…
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op Vrydag 19 Oktober 2018 in samewerking met die plaaslike verkeersafdeling, ER24, plaaslike insleepdienste, AC Security, Capital…
Die AfriForum-buurtwagte in die KOSH-streek – Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, en Hartbeesfontein – het op 19 Oktober 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem….
Die burgerregte-organisasie AfriForum se nasionale patrollie, waaraan nagenoeg 3 000 lede uit 104 van dié organisasie se buurt- en plaaswagte deelgeneem…
Yollanda Fritz, lid van AfriForum se Bellville-buurtwag, het die afgelope paar weke die veiligheidsituasie by sowel die Laerskool Bellpark as…
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – Ventersdorp, Stilfontein, Hartbeesfontein en Sasolburg – het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan ʼn…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing