AfriForum stel amptelike samewerking met die HPG bekend
AfriForum en die HPG (Heritage Protection Group) het op Saterdag 22 Februarie 2020 in Ellisras hul amptelike samewerking aangekondig. Die…
AfriForum en die HPG (Heritage Protection Group) het op Saterdag 22 Februarie 2020 in Ellisras hul amptelike samewerking aangekondig. Die…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwaglede, inwoners van Waverley en die Moot Crime Stop Security het Maandagmiddag 27 Januarie 2020 ’n betreder vasgetrek nadat…
AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek geloods om buurtwagsigbaarheid te verhoog vir die komende feesseisoen. Ongeveer 140 AfriForum-buurtwagte sal…
Gerhard Moll, voorsitter van AfriForum se Standerton-buurtwag, het op 4 Oktober 2019 tydens AfriForum se nasionale patrollie ’n sertifikaat namens…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het in samewerking met GAC Security op 4 Oktober 2019 ’n projek van stapel gestuur om ’n nuwe beheerkamer in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope naweek nagenoeg 132 gemeenskappe regoor die land gemobiliseer om aan ’n nasionale patrollie deel…
AfriForum se Welkom-tak het op 10 Augustus 2019 die tak se eie lugsteunvleuel by die Welkom-lughawe gestig nadat dié tak vroeër vanjaar…
AfriForum se Roodepoort-tak het in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), veiligheidsinstansies en sekuriteitsmaatskappye op 23 Mei 2019 aan ’n gesamentlike klopjag…
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Meyerspark, Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes, Rayton, Cullinan, Kameeldrift, Waverley en Wes-Moot het die burgerregtewaghond…
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het in samewerking met ander rolspelers op 17 en 18 Mei 2019 dié dorp en omliggende gebiede veilig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing