|

AfriForum & Solidariteit Veiligheidsberaad

Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar, het honderde mense verlede naweek na die veiligheidsberaad van AfriForum en die Solidariteit Beweging in Pretoria laat stroom. Die doel van dié veiligheidsberaad was om nasionale veiligheidsmeganismes tussen gemeenskappe, die staat en privaat sektor te bespreek…

|

Misdaadkrisis in SA noodsaak ’n dringende veiligheidsberaad

Die misdaadkrisis in die land groei daagliks en die polisie het klaarblyklik nie die vermoë om dit hok te slaan nie. Dr. Chris de Kock, ’n onafhanklike misdaadontleder, het onlangs gesê die polisie se Back to Basics-strategie werk nie doeltreffend genoeg nie én dit behoort dringend hersien te word. De Kock het misdaadstatistieke van 1…

|

Met nuwe wet oor rassisme wil ANC kritiek teen hom strafbaar maak

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die ANC se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak (die wetsontwerp) voldoen aan dieselfde basiese elemente as wat in die 1970’s deur die ANC teen apartheid aangevoer is om dit tot ’n misdaad teen die mensdom te verklaar, aldus die burgerregte-organisasie AfriForum.

|

Ministers kan nie langer niks aan plaasmoorde doen – AfriForum

Die soveelste gewelddadige plaasaanval waarin Petro Res (60) van Thabazimbi Vrydagaand dood is, bevestig opnuut dat plaasmoorde ’n nasionale krisis is en tot prioriteitsmisdaad verklaar moet word. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie, AfriForum, het opnuut ‘n beroep op die minister van polisie, Nkosinathi Nhleko gedoen om plaasmoorde te prioritiseer. Dit kom nadat…

|

Buffelspoort-gemeenskap gaan veiligheidsaksies verskerp na vlaag misdade

Emosies loop hoog onder inwoners van die misdaadgeteisterde Mooinooi en Buffelspoort-omgewing in Noordwes. ’n Veiligheidsvergadering is Woensdagaand gehou waartydens besluit is om die informele veiligheidstrukture beter te koördineer ten einde die inwoners beter te beveilig. Marcus Pawson, AfriForum se koördineerder in Noordwes en Jan-Piet Cooks, konsultant: gemeenskapsveiligheid by AfriForum, was by die vergadering wat deur…

End of content

End of content