AfriForum-tak in Bethal en polisie beklink hul samewerking
Die AfriForum-tak in Bethal het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat…
Die AfriForum-tak in Bethal het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat…
AfriForum het op 4 Februarie 2017 ’n buurtwag in die Burnside-omgewing van Nelspruit gestig.
Twee suksesvolle arrestasies is die afgelope 24 uur deur AfriForum-buurtwagte in samewerking met die SAPD uitgevoer. Die voorvalle het onderskeidelik in …
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, en Thomas van Dalen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir die Wes-Kaap, het…
AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vandag ’n geskiedkundige ooreenkoms gesluit om ’n geïntegreerde benadering te volg om veiligheid…
ʼn Paartjie van Muldersdrift aan die Wes-Rand is Sondagoggend in hul bed op hul kleinhoewe gewond nadat rowers sowat vyf…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die ANC se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak (die wetsontwerp) voldoen…
Die polisie se misdaadsyfers wat gister in die parlement bekend gemaak is, is erg bedrieglik en dra by tot die…
Die soveelste gewelddadige plaasaanval waarin Petro Res (60) van Thabazimbi Vrydagaand dood is, bevestig opnuut dat plaasmoorde ’n nasionale krisis…
Emosies loop hoog onder inwoners van die misdaadgeteisterde Mooinooi en Buffelspoort-omgewing in Noordwes. ’n Veiligheidsvergadering is Woensdagaand gehou waartydens besluit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing