Gesamentlike veiligheidsoperasie werp vrugte af; talle onwettige immigrante gearresteer
AfriForum se Grootfontein CE-buurtwag in die ooste van Pretoria (deel van die Pretoria-Oos-tak) het die afgelope naweek in samewerking…
AfriForum se Grootfontein CE-buurtwag in die ooste van Pretoria (deel van die Pretoria-Oos-tak) het die afgelope naweek in samewerking…
Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar, het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 3 April 2017 ’n buurtwag in Harrismith gestig.
Die misdaadkrisis in die land groei daagliks en die polisie het klaarblyklik nie die vermoë om dit hok te slaan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Maart 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ellisras gestig.
Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier, Wes-Moot en Pretoria-Wes in die Tshwane Metropool het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ʼn verslag uitgereik waarin die verband tussen politiek, haatspraak en ʼn styging in plaasmoorde uiteengesit…
Die AfriForum-buurtwagte in Vanderbijlpark, Kempton Park en Alberton het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die…
Drie gemeenskapveiligheidsorganisasies in Piet Retief het op 9 Maart 2017 ’n samewerkingsooreenkoms onderteken. Dié drie organisasies is die plaaslike AfriForum-buurtwag, die Agri…
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Bellville gaan voortaan saam die geveg teen misdaad voortsit.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing