|

Nuwe boek belig kultuurvryheid vir minderhede

Klein kultuurgroepe beleef wêreldwyd druk van onder meer meerderheidsregerings, maar tog is alternatiewe modelle beskikbaar vir dié groepe om ’n sekere mate van kultuurvryheid te geniet. Só meen dr. Heinrich Matthee, redakteur van Kraal Uitgewers se nuutste publikasie, Kultuurvryheid en Selfbestuur: Keuses van klein groepe wêreldwyd, wat handel oor die versekering van kulturele vryheid vir…

|

AfriForum bring plaasmoorde-boodskap na ambassades in Pretoria

Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het gister sy nasionale maand van protes teen plaasmoorde afgesluit met ’n bewusmakingsveldtog by ambassades in Pretoria. Henk Maree, nasionale woordvoerder, het gesê memorandums is by sowat 15 ambassades in die stad afgelewer waarin ’n pleidooi vir die prioritisering van plaasmoorde gelewer is. Verteenwoordigers van die organisasie is by die meeste ambassade-kantore…

End of content

End of content