AfriForum se Witbank- en Middelburg-buurtwag ontvang opleiding
AfriForum se Witbank- en Middelburg-buurtwag het gedurende die afgelope week opleiding, onderskeidelik in patrolliery en insidentbeheer, ontvang.
AfriForum se Witbank- en Middelburg-buurtwag het gedurende die afgelope week opleiding, onderskeidelik in patrolliery en insidentbeheer, ontvang.
As deel van die burgerregte waghond AfriForum se Rus in Vrede-veldtog wat onlangs van stapel gestuur is, is ’n skoonmaakaksie…
Die burgerregtewaghond AfriForum se buurtwagte in Delmas, Witbank, Middelburg, Standerton, Secunda, Bethal en Leandra het in samewerking met met talle…
Die AfriForum-tak in Middelburg het verlede week fase twee van sy skoonmaakprojek geloods. Tydens die projek is meer as 50…
AfriForum het die water in Witbank, Middelburg, Delmas, Secunda, Standerton, Bethal, Trichardt, Kinross, Evander, Charl Cilliers, Kriel, Greylingstad, Morgenzon en…
AfriForum het die afgelope naweek Middelburg se watergehalte as deel van die burgerregtewaghond se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets. Uitslae het aangedui…
Lede van AfriForum se Middelburg-buurtwag het gister patrollie-opleiding ontvang.
Die druk wat AfriForum Jeug op die Grootfontein Landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap weens die swak verblyftoestande en algemene…
Die AfriForum-tak in Middelburg het die afgelope week ’n projek geloods om hulle dorp skoon te maak.
Die AfriForum-buurtwagte in Delmas, Witbank, Middelburg en Standerton het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing