AfriForum se Middelburg-tak ruim historiese begraafplaas op
| |

AfriForum se Middelburg-tak ruim historiese begraafplaas op

Die AfriForum-tak in Middelburg het op 27 April die konsentrasiekampbegraafplaas in dié dorp opgeruim om dit mooi en netjies te maak. Hierdie projek is geloods as deel van AfriForum se nasionale monumentoudit wat daarop gemik is om Suid-Afrika se monumente en erfenisgebiede te bewaar. Hoewel hierdie begraafplaas se gras deur die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit…

AfriForum se Middelburg-tak en -buurtwag help ouetehuis ná brand
| |

AfriForum se Middelburg-tak en -buurtwag help ouetehuis ná brand

AfriForum se tak en buurtwag in Middelburg het onlangs gehelp nadat die SAVF-tehuis vir bejaardes op dié dorp onder ’n brand deurgeloop het. Die brand het op 19 September in die linne- en waskamer gewoed, wat tot gevolg gehad het dat die wasmasjiene, strykysters en tuimeldroërs verwoes is. “Toe ons die nuus ontvang, het die…

AfriForum se Middelburg-tak help om nood te verlig
|

AfriForum se Middelburg-tak help om nood te verlig

Die AfriForum-tak in Middelburg het tot op hede ongeveer 10 ton kos vir Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek ingesamel om mense te ondersteun wat ’n voedseltekort beleef. Dié insamelings het begin nadat boere in die Groblersdal- en Kranspoort-omgewing hulp aangebied het. Die skenkings sluit vars groente soos boontjies, pampoen, wortels, blomkool en beet in,…

NGV: Gemeenskap van Middelburg woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
| |

NGV: Gemeenskap van Middelburg woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by

Die gemeenskap van Middelburg het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 23 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor oor NGV by te woon ten einde kommentaar teen dié vernietigende wetsontwerp te gee. AfriForum het tydens hierdie gemeenskapsvergadering ook meer duidelikheid gegee…

|

AfriForum hou kranslegging vir gemartelde plaasmoordslagoffer

Twee kransleggings is vandeesweek gehou ter herinnering aan Sue Howarth (64) van Dullstroom wat Dinsdagoggend in die hospitaal dood is nadat sy en haar man, Robert Lynn (66), verlede Sondag op wrede wyse tydens ’n plaasaanval gemartel is. Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n kranslegging by die Life MidMed-hospitaal in Middelburg gehou, waar Howarth oorlede…

End of content

End of content