AfriForum stig agt nuwe veiligheidstrukture in Oos- en Wes-Kaap waar plaasaanvalle en misdaad hand uitruk
| |

AfriForum stig agt nuwe veiligheidstrukture in Oos- en Wes-Kaap waar plaasaanvalle en misdaad hand uitruk

AfriForum het die afgelope twee maande sewe nuwe buurt- en plaaswagte in die Wes-Kaap en een in die Oos-Kaap gestig. Dit sluit die volgende in: Helderbergkom-buurtwag, Hopefield-plaaswag, Vanrhynsdorp-buurtwag, Paarl-Noord-buurtwag, Midbrak-buurtwag, Pastorie-buurtwag en Durbanville-buurtwag in die Wes-Kaap en Winterberg-plaaswag in Uitenhage in die Oos-Kaap. Dít volg nadat verskeie inwoners AfriForum genader het om hulp te verleen…

End of content

End of content