AfriForum se Meyerspark-buurtwag trek huisrower vas
| |

AfriForum se Meyerspark-buurtwag trek huisrower vas

Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 15 Augustus 2019 ’n verdagte in samewerking met die Tshwane-metropolisie en die SAPD vasgetrek. Dít volg nadat ’n lid van die gemeenskap die buurtwag daarvan in kennis gestel het dat verskeie verdagtes besig was om by iemand se motorhuis in te breek. Die buurtwag en ’n metropolisiebeampte het onmiddellik gereageer.

AfriForum se Meyerspark-buurtwag trek verdagtes vas
| |

AfriForum se Meyerspark-buurtwag trek verdagtes vas

Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 25 Julie 2019 in samewerking met Brinant-sekuriteit en K9-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek. Dít volg nadat ’n lid van die gemeenskap ’n video na die buurtwag gestuur het waar die verdagtes besig was om oor huise se mure te spring. Die buurtwag het onmiddellik gereageer en gehelp om die verdagtes met…

End of content

End of content