Straatligte in Meyerspark word stelselmatig herstel
AfriForum se Pionier-tak in die Meyerspark-omgewing in Pretoria het hande gevat met die plaaslike raadslid en ondernemings om die probleem…
AfriForum se Pionier-tak in die Meyerspark-omgewing in Pretoria het hande gevat met die plaaslike raadslid en ondernemings om die probleem…
AfriForum se Pionier-buurtwag in Meyerspark het op 2 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat ’n patrolleerder van dié buurtwag net ná 07:00…
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 10 September 2019 hul aksieplan ingeoefen om breek-en-gryp-voorvalle in die area af te…
AfriForum se Bronkhorstspruit- en Meyerspark-buurtwag het op Saterdag 29 Junie 2019 ’n hoësigbaarheidpatrollie in Bronkhorstspruit gehou om sigbaarheid in die gebied te…
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat…
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 8 Maart 2019 van 16:00 tot 06:00 aan dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie deelgeneem. Die…
’n Lid van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op die oggend van 24 Januarie 2019 twee verdagtes opgemerk wat oor ’n muur in…
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het Sondagoggend met hul vinnige reaksie gehelp om ’n vermeende dief vas te trek.
AfriForum se Meyerspark-tak het die afgelope paar dae slaggate in Sholto Douglasstraat teen ’n koste van sowat R22 000 gevul.
AfriForum se Meyerspark-buurtwag was op 6 Augustus die eerste veiligheidsinstansie op ’n motorkapingstoneel waar een van die verdagtes vasgetrek is….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing