AfriForum se Messina-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Messina-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwag in Musina het op 14 April aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Hierdie buurtwag het hande met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander veiligheidsinstansies gevat om ’n goeie samewerkingsverhouding daar te stel. Die patrollie het omstreeks 18:00 die middag begin en tot 06:00 die volgende oggend geduur. Dit het deel…

End of content

End of content