Noord-Kaap-takke verkla Kai !Garib by MRK oor onveilige water
AfriForum se takke in die Noord-Kaap het vandag (9 Februarie) die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) verkla…
AfriForum se takke in die Noord-Kaap het vandag (9 Februarie) die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) verkla…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 11 Julie die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) aangekla oor die haglike…
AfriForum het op 7 Julie 2022 klagtes by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit oor riool wat…
Die AfriForum-tak in Zastron verleen sedert 10 Junie hulp aan die gemeenskap nadat ’n waterpomp opgepak en daar nou gevolglik…
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema, leier…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Overstrand-tak het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om as bemiddelaar op te tree ten einde die…
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag in ’n voorlegging by ’n nasionale verhoor van die Menseregtekommissie (MRK)…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) in ’n ope brief versoek om terugvoer te gee oor al…
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) maak om 14:00 vandag ’n verslag oor plaasmoorde bekend.Dié verslag, waarin AfriForum gelyk gegee word dat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing