#StopDieMalligheid: AfriForum verkla regering by VN se Hoë Kommissaris vir Menseregte
|

#StopDieMalligheid: AfriForum verkla regering by VN se Hoë Kommissaris vir Menseregte

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering vandag by die Verenigde Nasies (VN) se Hoë Kommissaris vir Menseregte verkla oor die drakoniese regulasies en die gewelddadige afdwinging van die staat van inperking om die COVID-19-pandemie te bekamp. AfriForum vra in dié klag dat die Hoë Kommissaris vir Menseregte ’n ondersoek van stapel stuur oor die…

AfriForum: Regering misbruik polisie en weermag om menseregte tydens inperking te skend
|

AfriForum: Regering misbruik polisie en weermag om menseregte tydens inperking te skend

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy kommer uitgespreek dat die Suid-Afrikaanse regering besig is om die COVID-19-pandemie te misbruik om sy ideologieë te bevorder en burgers se regte op ’n ingrypende manier te skend. Dit volg ná verskeie kommerwekkende voorvalle waarby vredesbeamptes en ander wetstoepassers betrokke was (insluitend die poging om ’n vierjarige kind met…

Staat weier om inwoners in kwarantynkamp te toets
|

Staat weier om inwoners in kwarantynkamp te toets

AfriForum het vandag gereël dat ’n span privaat mediese dienste die haglike Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal besoek om sowat 107 inwoners wat nié deur die staat vir COVID-19 getoets is nie, op eie onkoste te toets. Nie net is die privaat mediese span toegang geweier en van die perseel af verwyder nie, maar die SAPD het…

AfriForum eis vrylating van gesin in kwarantynfasiliteit
|

AfriForum eis vrylating van gesin in kwarantynfasiliteit

Die burgerregteorganisasie AfriForum het laat gisteraand in ’n skrywe aan die Ministers van Gesondheid, Internasionale Betrekkinge en Samewerking, asook die Polisie geëis dat ’n gesin wat tans in ’n COVID-19-kwarantynkamp van die Gesondheidsdepartement in Groblersdal aangehou word, se wens om vir die virus getoets te word nie geweier mag word nie en dat hulle vrygelaat…

AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe
|

AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om te begin voorberei vir ’n regsgeding teen sekere regulasies wat deur die Suid-Afrikaanse regering gepubliseer is. Die gewraakte regulasies gee die staat mag om enigeen te vervolg wat positief getoets het vir COVID-19 en weier om na ’n regeringsbeheerde kwarantynkamp vir COVID-19-pasiënte te gaan. Dit stel…

#DieWêreldMoetWeet: AfriForum kondig omvattende internasionale veldtog teen burgerregteskendings in Suid-Afrika aan
| | | | |

#DieWêreldMoetWeet: AfriForum kondig omvattende internasionale veldtog teen burgerregteskendings in Suid-Afrika aan

Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur. Verskeie lande op bykans al die vastelande sal as deel van dié veldtog besoek word. Brandpunte waarop daar in die besonder gefokus sal word, sluit onteiening sonder vergoeding in, asook plaasmoorde, haatspraak en die Suid-Afrikaanse…

AfriForum verkla Ramaphosa, Sisulu by VN vir die verdagmaking van die organisasie se pogings om burgerregte te beskerm
| |

AfriForum verkla Ramaphosa, Sisulu by VN vir die verdagmaking van die organisasie se pogings om burgerregte te beskerm

AfriForum het vandag ’n formele klag by die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die situasie van menseregteverdedigers ingedien teen president Cyril Ramaphosa en Lindiwe Sisulu (in haar kapasiteit as die voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking) weens hul pogings om AfriForum as menseregteverdediger te diskrediteer en sodoende die werk te verydel wat dié…

AfriForum appelleer teen Gelykheidshof se uitspraak oor ou Suid-Afrikaanse vlag
|

AfriForum appelleer teen Gelykheidshof se uitspraak oor ou Suid-Afrikaanse vlag

AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion redes gegee waarom die burgerregte-organisasie appèl aanteken teen die gelykheidshof se onlangse uitspraak dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is. Die onderskeie partye se hofstukke is ook tydens die konferensie bekend gemaak. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, sê dat AfriForum sterk…

End of content

End of content